2008-07-08 // 08:30:18
themagicbus
hi hartjie! dankie vir nota, ek sal in Suid-Afrika Desember wees!! Mooi loop! Luis

p.s joune Afrikaans is goed!! My is nie te goed nie....

2008-07-06 // 15:50:21
frugorfoto
hello my broer,
Ek is van Kaapstad af. In USA vanaf 1979. Nou woon ek in Boston en drie maande elke jaar in Kaapstad..Interessant..My man se vader was was n Italianer en sy moeder Suid Afrikaaner
My Afrikaans is nie te goed nie.
Ek sal in kaapstad Augustus wees/Cheers
Op fiend lys!!
T

2008-06-27 // 10:12:58
themagicbus
more! hoe gaan dit met jou?
Ek was born in Durban, afrikaans was my first language, lived in SA for 10 years, then sothern california and italy.
my moeder is van SA en my vader italianer en jy?
dag!! Luis

2008-06-26 // 09:54:15
themagicbus
stem... waar lekker!! groete Luis
^
OK so now..where from the Afrikaans ou skat???
Jy is maar n Italianer ne?